HIGH SCHOOLS HIGH PERFORMANCE TRAINING CAMP
February 26, 2016
A WORLD CLASS RUGBY EXPERIENCE IN SA
March 3, 2016
Show all

HOERSKOLE: KLINIEKE EN AFRIGTERS

Ons verskaf afrigters aan omliggende skole om daar af te rig, en bied ook klinieke op ons kampus of by die skool aan. It is presented in the following fiveperformance areas: Physical-, Skills, Life-, Match- and 7’s.

 

The SRA way of play

 

Enjoyment when scoring tries through a high tempo, continuity game.

 

HIGH TEMPO – CONTINUITY – SCORING TRIES – ENJOYMENT

 

Therefore we want to improve our players’ functional strength, help them to become skillful and fit at the same time, whilst enjoying themselves!

 

Objectives

The key objectives off our rugby programmes are to:

• Create a learning environment

• To have fun

• Develop men that are mentally tough and battle hardened

• Produce skillful players to play a high tempo continuity game

• Produce a winning team

• Serve in our communities

 

Skole-afrigting word as volg hanteer:

SRA voorsien ’n projekbestuurder vir die seisoen vir alle reëlings. Ons doen voorafbeplanning saam met die skool, sluit ooreenkoms en finaliseer plasing van afrigters. Afrigters is dan beskikbaar vir afrigting (oefeninge, wedstryde) en skeidsreg. SRA verskaf ‘n program, deurlopende opleiding en materiaal aan die afrigters. Ons kan ook help met die skool se afrigters. Ons sorg ook dat afrigters betyds, netjies en goed voorbereid is. SRA tref vooraf alternatiewe reëlings met die skool indien ons afrigters nie beskikbaar is nie; en kommunikeer deurlopend met die skool en afrigters oor reëlings, monitor en evalueer hul werk.

 

Samevattend

Tydens die voor-seisoen kan ons ook behulpsaam wees met toetsing van bg.Ons het ons eie unieke toetsbattery vir individuele en span vaardighede ontwikkel. Ons gebruik ook Singularity en Stratus, twee rewolusionêre prestasiebestuur en –analise programme.

SRA
SRA